Gladiolus huttonii is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap en kom voor van Grahamstown tot by Plettenbergbaai. Die plant het baie van sy habitat afgestaan aan die aanlê van plantasies, indringerplante en ontwikkeling.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika huttonii