Die klippypie (Gladiolus hyalinus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-, Oos- en Wes-Kaap. Die plant staan ook as die kliplelie bekend.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika hyalinus