Gladiolus griseus is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Saldanha tot by Milnerton. Die plant word bedreig deur kus ontwikkeling en die populasie word geskat op slegs 250 plante wat in drie, gefragmenteerde subpopulasies voorkom.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika griseus