Gladiolus engysiphon is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die voorheuwels van die Langeberg voor. Die plant het 80% van sy habitat reeds verloor en die oorblywende habitat word bedreig deur indringerplante, oorbeweiding en ook vertrap deur vee.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika engysiphon