Paljas is 'n Afrikaanse rolprent wat op 23 Januarie 1998 uitgereik is. Die regisseur was Katinka Heyns terwyl die storie deur Chris Barnard geskryf is. Dit het sowat R2,4 miljoen by die loket verdien.Is Kômmin Koning in SA, Beeld, 14 Desember 2007

Genre Die rolprent is 'n drama.

Toekennings Die rolprent is ingeskryf vir die 70ste Academy Award vir beste buitelandse fliek, die eerste Suid-Afrikaanse benoeming sedert die einde van die apartheidsera.

Die rolprent het in 1997 vyf toekennings by die M-Net All Africa Film Awards gewen.

Hoofrolspelers Marius Weyers as Hendrik MacDonald Aletta Bezuidenhout as Katrina MacDonald Liezel van der Merwe as Emma MacDonald Larry Leyden as Willem MacDonald Jan Ellis as Nollie Ian Roberts as Frans Ellis Pearson as Manuel Gérard Rudolf as Jan Mol Marthinus Basson as Dominee Gys de Villiers as Sirkusbaas

Storie 'n Gesin trek na 'n afgeleë deel van die Karoo in Suid-Afrika. Hulle lewens word ingrypend verander toe 'n rondtrekkende sirkus 'n mimiekkunstenaar (gebarespeler) op die dorp agterlaat.

Verwysings

Eksterne skakels Die IMDB fliek databasis

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente