Danone is 'n multinasionale Franse voedselonderneming met sy hoofkantoor in Parys. Die maatskappy is op die Euronext-beurs van Parys genoteer, waar dit in die CAC 40-aandelemarkindeks opgeneem word.DANONE
Oor die jare het die onderneming op vier gebiede ontwikkel: vars suiwel- en plantprodukte, gebottelde water, mediese voeding en babavoeding.Articles Danone
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Franse maatskappye