Die Brakkloofspruit is 'n rivier wat net noord van Whittlesea in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Swart-Keirivier, en in die opvanggebied van die Groot-Keirivier.

Kategorie:Groot-Keiriviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap