Die Toiserivier is 'n rivier wat in die Amothole-distrik van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Die rivier is 'n voorloper van die Kubusirivier, 'n sytak van die Groot-Keirivier.
Eksterne skakel ’n Foto van die spoorbrug oor die rivier
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap Kategorie:Groot-Keiriviersytakke