Orange is 'n Franse telekommunikasiemaatskappy.Orange avance à petit pas ses projets d'infrastructures Aan die einde van 2019 het dit bykans 266 miljoen klante wêreldwyd gehad. In 2019 was die maatskappy die leier of tweede gewildste netwerk in 75% van die Europese lande waar dit gevestig is en in 83% lande in Afrika en die Midde-Ooste.ORANGE

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Franse maatskappye