EssilorLuxottica is 'n Frans-Italiaanse vertikaalgeïntegreerde multinasionale maatskappy in Charenton-le-Pont naby Parys en op 1 Oktober 2018 gestig deur die samesmelting van die Franse Essilor en die Italiaanse Luxottica. Dit is een van die toonaangewende groepe in die ontwerp, vervaardiging en bemarking van oftalmiese lense, optiese toerusting, voorskrifbrille en sonbrille.Essilor et Luxottica annoncent la finalisation de leur fusion

Die groep behaal 'n omset van 14 miljard euro en het 'n markkapitalisasie van 33 miljard euro. Die maatskappy is genoteer op die Euronext Milan-mark en maak deel uit van die CAC 40-indeks, wat die 40 grootste maatskappye wat op die Paryse Effektebeurs genoteer is, insluit, en Euro Stoxx 50, wat die 50 grootste maatskappye in die eurosone insluit.ESSILORLUXOTTICA

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Franse maatskappye