Capgemini is 'n Franse maatskappy vir digitale dienste wat deur Serge Kampf in 1967 in Grenoble gestig is, onder die naam Sogeti.Mort de Serge Kampf, fondateur de Capgemini et mécène du rugby français Dit is die konsultasie-onderneming wat die beste verdienste behaal in die land, en is onder die top tien in die bedryf wêreldwyd. Die maatskappy is in Parys genoteer op die CAC 40 op die Paryse Effektebeurs.CAPGEMINI
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Franse maatskappye