Die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2021 is op 1 November 2021 gehou om rade vir alle distriks-, metropolitaanse en plaaslike munisipaliteite in elk van die land se nege provinsies te verkies. Dit was die sesde munisipale verkiesing in Suid-Afrika sedert die einde van apartheid in 1994. Munisipale verkiesings word elke vyf jaar gehou, die vorige munisipale verkiesing is in 2016 gehou.

President Cyril Ramaphosa het op 21 April 2021 aangekondig dat die verkiesing op Woensdag 27 Oktober 2021 gehou sal word.https://citizen.co.za/news/south-africa/elections/2477893/ramaphosa-announces-announces-local-elections-date/ Die konstitusionele hof het die versoek om die datum uit te stel, verwerp.

Verkiesingstelsel Plaaslike regering in Suid-Afrika bestaan uit drie soorte munisipaliteite. Die grootste metropolitaanse gebiede word deur metropolitaanse munisipaliteite bestuur, terwyl die res van die land in distriksmunisipaliteite verdeel is, wat elk uit verskeie plaaslike munisipaliteite bestaan. Na die 2016-verkiesing was daar agt metropolitaanse munisipaliteite, 44 distriksmunisipaliteite en 205 plaaslike munisipaliteite.Local government. Besoek op 1 Junie 2019

Die rade van metropolitaanse en plaaslike munisipaliteite word verkies deur middel van 'n stelsel van gemengde-lid proporsionele verteenwoordiging, waarin die helfte van die setels in elke munisipaliteit verkies word via die wennerstelsel in wyke met 'n enkele raadslid en die ander helfte van die setels word toegeken volgens die proporsionele verteenwoordigingstelsel (PV). Laasgenoemde hou rekening met die aantal wyksetels wat 'n party verower en verseker dat die finale aantal setels wat deur die party gehou word, eweredig is aan hul persentasie van die totale stemme.Frequently Asked Questions: Elections. Besoek op 1 Junie 2019.

Rade vir distriksmunisipaliteite is deels deur proporsionele verteenwoordiging verkies en deels deur die rade van die samestellende plaaslike munisipaliteite aangewys. Kiesers in beide metropolitaanse en plaaslike munisipaliteite kies 'n enkele wykskandidaat sowel as 'n proporsionele verteenwoordiger in hul munisipale raad. Inwoners van munisipaliteite wat deel uitmaak van distriksrade (dit wil sê met die uitsondering van metropolitaanse munisipaliteite) bring ook 'n derde stem uit om 'n proporsionele verteenwoordiger vir hul distriksraad te kies, benewens die twee stemme wat hulle vir hul plaaslike raad uitbring.National, provincial and municipal elections explained , Alberton Record, 7 Mei 2019. Besoek op 1 Junie 2019.Local Government Elections . Besoek op 1 Junie 2019.

Uitslag Die verkiesing het om 7:00 SAST vir die algemene publiek geopen en om 21:00 SAST gesluit. Al die stemme was teen 4 November klaar getel en die finale uitslag is by die verkiesinguitslagsentrum in Pretoria aangekondig.

Nasionale uitslae per party PartyWykPVWyk + PVDRTotaalVerandering Stemme% Stemme% Stemme % Stemme%Stemme%% 2016% Verandering 5,291,10145.06 %5,402,79246.12 %10,693,89345.59 %3,838,01553.84 %14,531,90847.52 %55.65% 8.13% 2,527,86221.53 %2,543,76421.72 %5,071,62621.62 %995,80313.97 %6,067,42919.84 %24.57% 5.27 % 1,193,98510.17 %1,225,44510.46 %2,419,43010.32 %804,39811.28 %3,223,82810.54 %8.31% 2.23 % 638,9635.44 %685,9425.86 %1,324,9055.65 %591,2658.29 %1,916,1706.27 %4.73% 1.54 % 276,1362.35 %273,2132.33 %549,3492.34 %161,0562.26 %710,4052.32 %0.80% 1.50 % 241,7352.06%306,1272.61%547,862 2.34%8,816 0.12%556,678 1.82%– 1.82% 111,8110.95 %114,7360.98 %226,5470.97 %38,4010.54 %264,9480.87 % 92,2320.79%93,1610.80%185,3930.79%32,2340.45%217,6270.71%0.39% 0.32 63,5310.54 %70,8740.61 %134,4050.57 %55,5090.78 %189,9140.62 %- 0.62 % 75,9370.65 %74,1440.63 %150,0810.64 %35,1860.49 %185,2670.61 %– 0.61 % 56,9500.49 %61,0740.52 %118,0240.50 %52,5920.74 %170,6160.56 % 50,9020.43 %60,3030.51 %111,2050.47 %46,5080.65 %157,7130.52 %0.62% 0.10 % 42,4260.36%72,9720.62%115,3980.49%31,2440.44%146,6420.48%0.87% 0.39% 23,5850.20 %29,5730.25 %53,1580.23 %28,7980.40 %81,9560.27 %0.23% 0.04% 24,0210.20 %32,3020.28 %56,3230.24 %12,6130.18 %68,9360.23 %0.19% 0.04 % 22,9700.20 %22,6270.19 %45,5970.19 %22,9050.32 %68,5020.22 %– 21,0120.18 %26,4970.23 %47,5090.20 %15,0470.21 %62,5560.20 %0.48% 0.28 % 29,3930.25 %25,9140.22 %55,3070.24 %5,8820.08 %61,1890.20%0.10% 0.10% 23,4160.20 %21,2700.18 %44,6860.19 %14,2940.20 %58,9800.19 %0.22% 0.03% 12,1640.10 %17,060 0.15 %29,2240.12 %17,5560.25 %46,7800.15 % 14,0280.12 %13,3170.11 %27,3450.12 %12,6610.18 %40,0060.13 % 13,9760.12 %13,5420.12 %27,5180.12 %4,1760.06 %31,6940.10 % 14,3150.12 %13,5420.12 %30,4050.13 %1,0380.01 %31,4430.10 % 10,6000.09 %10,673 0.09 %21,2730.09 %9,7750.14 %31,0480.10 %0.11% 0.01 % 9,0950.08 %9,8420.08 %18,9370.08 %9,6770.14 %28,6140.09 % 8,8960.08 %9,3650.08 %18,2610.08 %9,4610.13 %27,7220.09 % 7,7030.07 %9,6340.08 %17,3370.07 %7,9060.11 %25,2430.08 % 7,8620.07 %10,8850.09 %18,7470.08 %7,6360.11 %26,3830.09 %0.07% 0.02 % 12,7770.11 %9,9990.09%22,7760.10 %3,2640.05%26,0400.09 % 6,6310.06 %6,4860.06 %13,1170.06 %6,4460.09 %19,5630.06 % 6,7200.06%6,8530.06%13,5730.06%4,1710.06%17,7440.06%0.07% 0.01% 6,5710.06 %6,5450.06 %13,1160.06 %5,8910.08 %19,0070.06 % 7,6160.06 %7,4480.06 %15,0640.06 %2,8170.04 %17,8810.06 % 5,5970.06 %5,5420.06 %11,1390.05 %5,6050.08 %16,7440.05 % 4,9090.04 %5,1590.04 %10,0680.04 %5,0930.07 %15,1610.05 % 405,8473.46 %N/A405,8471.73 %N/A405,8471.33 %0.89% 0.44 % Total 11,741,055100 %11,714,127100 %23,455,182100 %7,128,139100 %30,583,321100 %38,524,059 7,940,738

PV = Proporsionele Verteenwoordiging DR = Distriksraad

Uitslae per tipe munisipaliteit

Die statistieke in hierdie afdeling kom alles van die Onafhanklike Verkiesingskommissie se amptelike webwerf af tensy anders aangedui. Vorige statistieke kom uit nuusbronne.

Metropolitaanse Munisipaliteite

PartyTipe beheerVoorheenNuwe beheer VeranderingAfrican National CongressANC-meerderheid 3 2 1ANC-koalisie 2 Totaal5Demokratiese AlliansieDA-meerderheid 1 1 DA-koalisie 2 Totaal3

Distriksmunisipaliteite

PartyTipe beheerVoorheenNuwe beheerVeranderingAfrican National CongressANC-meerderheid 37 ANC-koalisie 1 Total 38 Demokratiese AlliansieDA-meerderheid4 DA-koalisie 0 Totaal 4 Inkatha VryheidspartyIVP-meerderheid 0 IVP-koalisie 2 Total 2

Plaaslike munisipaliteite

PartyBeheerVoorheenNuwe beheerVeranderingAfrican National CongressANC-meerderheid 159 120 39ANC-koalisie 14 Totaal 173 Demokratiese AlliansieDA-meerderheid 16 11 5DA-koalisie 4 Totaal 20 Inkatha VryheidspartyIVP-meerderheid 6 9 3IVP-koalisie 5 Totaal 11 ICOSAICOSA-koalisie 1 Totaal 1

Uitslae per provinsie Gauteng In die volgende tabel dui groen selle munisipaliteite aan waarin die ANC met ’n meerderheid regeer, liggroen selle dui munisipaliteite aan waar die ANC met ’n minderheid of in ’n koalisie regeer, blou selle dui munisipaliteit aan waar die DA met ’n meerderheid regeer en ligblou selle dui aan waar die DA met ’n minderheid of in ’n koalisie regeer.

Metropolitaanse Munisipaliteite Metropolitaanse Munisipaliteite Munisipaliteit ANC DA VF+ ActionSA EFF Ander Totaal Vorige beheer Nuwe beheer Stad Johannesburg 91 71 4 44 29 31 270 ANC-COPE-AIC-UDM-Al Jama-ah-koalisie Onbeslis Ekurhuleni 86 65 8 15 31 19 224 ANC-AIC-PAC-PA-koalisie Onbeslis Stad Tshwane 75 69 17 19 23 11 214 DA-ACDP-VF+-minderheid Onbeslis

Distriksmunisipaliteite Tweevlakmunisipaliteite Distriksmunisipaliteit Plaaslike Munisipaliteit ANC DA VF+ EFF Ander Totaal Vorige beheer Nuwe beheer Sedibeng 20 ANC-meerderheid Emfuleni 38 24 6 14 8 90 ANC-meerderheid Onbeslis Lesedi 13 3 3 4 1 26 ANC-meerderheid Onbeslis Midvaal 6 19 2 2 1 29 DA-meerderheid DA-meerderheid Wesrand 44 ANC-meerderheid Merafong City 27 9 4 9 6 55 ANC-meerderheid Onbeslis Mogale City 31 25 6 11 4 77 ANC-IVP-koalisie Onbeslis Rand West City 32 16 3 11 7 69 ANC-meerderheid Onbeslis

KwaZulu-Natal In die volgende tabel dui groen selle munisipaliteite aan waarin die ANC met ’n meerderheid regeer, liggroen selle dui munisipaliteite aan waar die ANC met ’n minderheid of in ’n koalisie regeer, rooi selle dui munisipaliteit aan waar die IVP met ’n meerderheid regeer, pienk selle dui aan waar die IVP met ’n minderheid of in ’n koalisie regeer en blou selle dui aan waar die DA met ’n meerderheid regeer.

Metropolitaanse Munisipaliteit Metropolitaanse Munisipaliteit Munisipaliteit ANC DA VF+ EFF IVP Ander Totaal Vorige beheer Nuwe beheer eThekwini 96 58 0 24 16 28 222 ANC-meerderheid Onbeslis

Distriksmunisipaliteite Tweevlakmunisipaliteite Distriksmunisipaliteit Plaaslike Munisipaliteit ANC IVP VF+ DA EFF Ander Totaal Vorige beheer Nuwe beheer Amajuba ANC-meerderheid Newcastle 22 18 1 5 8 13 67 ANC-meerderheid Onbeslis eMadlangeni 4 4 0 1 1 1 11 ANC-meerderheid Onbeslis Dannhauser 9 8 0 1 3 3 24 ANC-meerderheid Onbeslis Harry Gwala ANC-meerderheid Umzimkhulu 33 1 0 1 6 1 43 ANC-meerderheid ANC-meerderheid Dr Nkosazana Dlamini-Zuma 16 4 0 3 6 0 29 ANC-meerderheid ANC-meerderheid Ubuhlebezwe 18 2 0 1 3 2 26 ANC-meerderheid ANC-meerderheid Groter Kokstad 12 0 0 2 4 1 19 ANC-meerderheid ANC-meerderheid iLembe ANC-meerderheid KwaDukuza 29 4 0 9 4 13 59 ANC-meerderheid Onbeslis Mandeni 19 10 0 1 4 1 35 ANC-meerderheid ANC-meerderheid Maphumulo 11 10 0 0 1 1 23 ANC-meerderheid Onbeslis Ndwedwe 19 11 0 1 4 2 37 ANC-meerderheid ANC-meerderheid Ugu 35 ANC-meerderheid Ray Nkonyeni 37 8 1 14 7 4 71 ANC-meerderheid ANC-meerderheid Umzumbe 21 14 0 0 2 2 39 ANC-meerderheid ANC-meerderheid uMdoni 17 5 0 7 5 3 37 ANC-meerderheid Onbeslis uMuziwabantu 10 5 0 1 2 3 21 ANC-meerderheid Onbeslis uMgungundlovu ANC-meerderheid uMngeni 10 0 0 13 2 0 25 ANC-meerderheid DA-meerderheid Msunduzi 40 8 0 16 10 6 78 ANC-meerderheid ANC-meerderheid Mkhambathini 9 2 0 1 2 0 14 ANC-meerderheid ANC-meerderheid uMshwathi 16 4 0 2 3 2 27 ANC-meerderheid ANC-meerderheid Richmond 9 1 0 1 2 0 13 ANC-meerderheid ANC-meerderheid Impendle 6 2 0 0 2 0 10 ANC-meerderheid ANC-meerderheid Mooi Mpofana 7 1 0 1 1 0 10 ANC-meerderheid ANC-meerderheid Umkhanyakude ANC-meerderheid Jozini 16 24 0 0 2 1 43 IVP-minderheid IVP-meerderheid Mtubatuba 16 19 0 1 4 4 44 IVP-minderheid Onbeslis uMhlabuyalingana 18 15 0 1 2 3 39 ANC-meerderheid Onbeslis Groot Vyf Hlabisa 9 15 0 0 1 1 25 IVP-meerderheid IVP-meerderheid uMzinyathi IVP-minderheid Endumeni 5 5 0 2 0 1 13 IVP-minderheid Onbeslis Nquthu 14 19 0 0 1 3 33 IVP-minderheid IVP-meerderheid Msinga 11 27 0 0 1 1 36 IVP-meerderheid IVP-meerderheid uMvoti 10 9 0 1 0 7 27 ANC-meerderheid Onbeslis uThukela ANC-meerderheid Alfred Duma 28 33 0 3 5 4 72 ANC-meerderheid Onbeslis Okhahlamba 8 9 0 1 2 9 29 ANC-meerderheid Onbeslis Inkosi Langalibalele 17 21 0 3 2 3 46 ANC-Ind-koalisie Onbeslis Zululand IVP-minderheid eDumbe 5 5 0 1 1 7 16ANC-minderheid Onbeslis uPhongolo 10 15 0 1 1 2 29ANC-meerderheid IVP-meerderheid AbaQulusi 14 21 1 2 3 4 45 IVP-minderheid Onbeslis Nongoma 8 21 0 0 2 14 45 IVP-meerderheid Onbeslis Ulundi 5 32 0 1 2 7 47 IVP-meerderheid IVP-meerderheid King Cetshwayo ANC-meerderheid uMhlathuze 27 23 1 8 6 2 67 ANC-meerderheid Onbeslis uMfolozi 13 18 0 0 3 1 33 ANC-meerderheid IVP-meerderheid uMlalazi 18 30 0 1 4 2 55ANC-meerderheid IVP-meerderheid Mthonjaneni 10 12 0 0 1 2 25 IVP-meerderheid Onbeslis Nkandla 10 16 0 0 1 0 27 IVP-meerderheid IVP-meerderheid

Limpopo In die volgende tabel dui groen selle munisipaliteite aan waarin die ANC met ’n meerderheid regeer, ligblou selle dui munisipaliteite aan waar die DA met ’n minderheid of in ’n koalisie regeer.

Distriksmunisipaliteite