Rooster kan verwys na: Rooster (werkwoord). Om vleis of ander voedsel, gewoonlik op 'n traliewerk van metaal te braai (dus gaar te maak). Rooster (naamwoord). Die spesifieke metaaltraliewerk waarop voedsel gerooster word. Rooster (naamwoord). Sommige ander strukture, bv. in die struktuur van kristalle. Roosterbrood