Jayaseelan "Jay" Naidoo (gebore 20 Desember 1954) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus en sakeman wat van 1985 tot 1993 as die sekretaris-generaal van die Congress of South African Trade Unions (COSATU) gedien het. Andrew England (26 Augustus 2012) Unions turn Marikana to political ends Financial Times. Hy het daarna gedien as Minister verantwoordelik vir die Heropbou- en Ontwikkelingsprogram in die eerste na-apartheid kabinet van President Nelson Mandela (1994-1996)Bill Keller (12 Mei 1994), Mandela Completes His Cabinet, Giving Buthelezi a Post New York Times. en as Minister van Pos, Telekommunikasie en Uitsaaiwese (1996-1999).
Naidoo was 'n lid van die NUK van die African National Congress. Hy was aan die voorpunt van die stryd teen apartheid terwyl hy die grootste vakbondfederasie in Suid-Afrika gelei het.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van kommunikasie Kategorie:Suid-Afrikaanse aktiviste Kategorie:Suid-Afrikaanse vakbondleiers