Watsonia strictiflora is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Klapmuts tot by Joostenberg en die Paarl. Die plant het 98% van sy habitat die afgelope 200 jaar afgestaan aan die aanlê van wingerde en die aanplant van graan asook stedelike ontwikkeling. Dit word ook bedreig deur indringerplante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika strictiflora