Watsonia humilis is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant het 90% van sy historiese habitat afgestaan aan voorstedelike ontwikkeling en landbou aktiwiteite. Die bedreiging hou aan en indringerplante het ook 'n bedreiging geraak. Daar is tans net twee subpopulasies bekend, een by Gordonsbaai - minder as 50 plante - en 'n tweede in die Breederiviervallei naby Wolseley. Laasgenoemde was eers in 2012 ontdek.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika humilis