Die Saldanha watsonia (Watsonia hysterantha) is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Saldanha tot by Langebaan voor. Die plant word bedreig deur stedelike en industriële ontwikkeling.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika hysterantha