Marken is 'n landelike nedersetting in die Limpopoprovinsie in die noorde van Suid-Afrika. Die dorpie lê oos van Lephalale.

Die R561-streeksroete verbind Marken met die Zanzibar-grenspos op die grens met Botswana.

Galery

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Kategorie:Nedersettings in Limpopo