Die R563 is 'n streeksroete wat Krugersdorp met die R560 in Hekpoort verbind. Die roete verlaat Krugersdorp as Van Riebeeckweg en word Sterkfonteinweg. Dit kruis die N14-nasionale pad met 'n verspringende kruising en sluit by die R560 aan in Hekpoort.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in Gauteng