Die R562 is 'n streeksroete wat die R518-streeksroete by Marken met die Zanzibar-grenspos op die grens met Botswana verbind. Die roete begin waar dit van die R518 aftak en feitlik noord gaan. Dit kruis die N11-nasionale pad by Baltimore en gaan verby Tolwe, deur Maasstroom (waar dit die R572 kruis) en eindig by die Zanzibar-grenspos.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport