Die Avocapiek is 'n bergpiek in die Witteberg in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2 771 m hoog, een van die hoogste punte in die Oos-Kaap. Die bergpiek is oos van Barkly-Oos en noord van Elliot geleë.
Sien ook Lys van bergpieke in Suid-Afrika
Eksterne skakels https://peakery.com/avoca-peak-south-africa/
Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap