Monk's Cowl is ’n hoë bergpiek in die Drakensberg in KwaZulu-Natal. Dit is deel van die Drakensberg-eskarp wat die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho vorm. Monk's Cowl is die derde hoogste piek in die noordelike deel van die gebied, ná Mont-aux-Sources, wat ongeveer 38 meter hoër is. Dit is die hoogste vrystaande piek en klimmers benodig rotsklimapparaat om die piek te bereik.
Daar is 'n teerpad, die R600, wat van Winterton deur die Cathkinpark verby Champagne Castle lei tot by die Monks Cowl kampeerterrein en die Monks Cowl Cottage, effens laer af in die vallei.
Sien ook Lys van bergpieke in Suid-Afrika
Eksterne skakel Google-kaart van Monk's Cowl by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Berge van Lesotho Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Drakensberge Kategorie:KwaZulu-Natal