Die BMW N73 is 'n natuurlik-geaspireerde V12-petrolenjin wat die BMW M73 vervang het en van 2003–2016 vervaardig is. Dit is gebruik in die BMW 7-reeks en Rolls-Royce Phantom.

Die N73 was die wêreld se eerste produksie V12-enjin wat direkte poortinspuiting gebruik het.

In vergelyking met sy M73- voorganger, het die N73 dubbele nokakasse, dubbele VANOS (veranderlike kleptydreëling) en valvetronic (veranderlike klepligters).

Weergawes Weergawe Jaar Verplasing Krag Wringkrag Kompressie-verhouding N73B60 2003-2008 5972 cc teen 6 000 rpm 600 Nm teen 3 950 rpm 11.3:1 N73B68 2003-2016 6749 cc teen 5 350 rpm 720 Nm teen 3 500 rpm 11.0:1

Verwysings

N73