Janho Engelbrecht is sedert Maart 2021 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy was tussen Mei 2014 en Maart 2021 'n lid van die Gauteng provinsiale wetgewer. Eksterne skakels Profiel op People's Assembly Profiel op Parlement van Suid-Afrika

Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Afrikaners