Die BMW M44 is 'n DBNA-viersilinder-petrolenjin wat die BMW M42 vervang het en is vanaf 1996-2000 in die Steyr-aanleg vervaardig. Dit is saam met die BMW M43 EBNA-viersilinderenjin vervaardig, met die M44 die enjin met 'n hoër werkverrigting. In 2000 is die M44 deur die BMW N42-enjin vervang.
Die M44 het soos sy voorganger 'n gietysterblok en aluminium silinderkop.
Weergawes Weergawe Verplasing Krag Wringkrag Jare M44B19 1895 cc 103 kW teen 6000 rpm 180 Nm teen 4 300 rpm 1996-2000
Verwysings
M44