Die Aloe integra is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems aan Mpumalanga en Eswatini. Die plant kom op die eskarp tussen die Blyderivier en Piet Retief voor. Die populasie is gefragmenteer en die habitat bly agteruit gaan. Indringerplante is ook 'n bedreiging.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

integra Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika