Die J.J. Serfonteinbrug oor die Oranjerivier is op die R717-pad, 27 km noord van Colesberg in die Noord-Kaap en 29 km suid van Philippolis in die Vrystaat. Dit is by , noordwes van Norvalspont en die Gariepdam en suidoos van die punt waar die Seekoeirivier in die Oranjerivier loop. Die brug is 395 m lank en van gewapende beton gebou.

Jan Jonathan Serfontein was ‘n Suid-Afrikaanse politikus in die jare 1932 tot 1966. Vanaf 1958 tot sy aftrede was hy die minister verantwoordelik vir die portefeulje Volkswelsyn.

Sien ook Lys van kruisings oor die Oranjerivier

Kategorie:Brûe in Suid-Afrika