Peripatopsidae is een van die twee lewende fluweelwurmfamilies.

Beskrywing Die Peripatopsidae vertoon relatief baie eienskappe wat as oorspronklik of "primitief" met betrekking tot die Peripatidae beskou word. Hulle besit tussen 13 en 25 pare bene, agter of tussen die laaste is die geslagsopening (gonopore). Beide ovipaar- en ovovivipaaragtige, sowel as egte vivipare, bestaan, hoewel die Peripatopsidae in wese nie 'n plasenta het nie. 

Verspreiding Die verspreiding van die Peripatopsidae is wêreldwyd; maar hulle woon veral in Australasië, Suid-Afrika en Chili.

Verwysings