Harlingen (die amptelike, Nederlandse naam; die Wes-Friese naam is Harns en die inheemse naam is Harlingen) is 'n munisipaliteit en hawestad in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n bevolking van sowat 16 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 388 km². Die administratiewe setel is in die stad Harlingen.
Plekke Harlingen, Midlum en Wijnaldum.
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Munisipaliteite in Friesland Kategorie:Nedersettings in Friesland Kategorie:Stede in Nederland Kategorie:Nedersettings langs die Noordsee