Aloestrela suzannae is 'n plant wat tot die familie van aalwyne (Asphodelaceae) behoort. Die plant is endemies aan die suide van Madagaskar. Daar is net een plant in die genus, Aloestrela is dus 'n monotipiese takson.

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bron Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Endemiese plante van Madagaskar Kategorie:Monotipiese takson