Waadhoeke (die amptelike, Wes-Friese naam; die nie-amptelike, Wes-Friese naam is De Waadhoeke; die inheemse naam is Waadhoek en Wâdhoeke; die Nederlandse naam is Wadhoek en Waddenhoek) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n bevolking van sowat 46 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 317 km². Die administratiewe setel is in Franeker.

Die munisipaliteit is gestig in 2018 deur die samevoeging van die munisipaliteite Het Bildt, Franekeradeel, Menameradiel en (gedeeltelik) Littenseradiel.

Plekke Achlum, Baaium, Berltsum, Bitgum, Bitgummole, Blessum, Boer, Boksum, Deinum, Dongjum, Dronryp, Firdgum, Franeker, Herbaijum, Hitzum, Ingelum, Klooster Lidlum, Marsum, Menaam, Minnertsga, Nij Altoenae, Oosterbierum, Oudebildtzijl, Peins, Pietersbierum, Ried, Schalsum, Sexbierum, Skingen, Slappeterp, Spannum, St.-Annaparochie, St.-Jacobiparochie, Tzum, Tzummarum, Vrouwenparochie, Westhoek, Wier, Winsum, Wjelsryp en Zweins.

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf