Lobostemon capitatus is 'n klein tot groot struik wat tot die genus Lobostemon hoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Porterville tot by Bredasdorp. Daar is tans 15 gefragmenteerde subpopulasies wat bedreig word deur landbou bedrywighede, voorstedelike ontwikkeling en indringerplante.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

capitatus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika