Lobostemon daltonii is 'n struik wat tot die genus Lobostemon hoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Malgas tot by Kaap Infanta voor. Die plant se voorkomsgebied is 20 km² en daar is vier subpopulasies. Die plant se habitat is knaende besig om te verklein weens landbou aktiwiteite, ontwikkeling en indringerplante soos die acacia-spesies.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
daltonii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika