Ooststellingwerf is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n bevolking van sowat 25 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 226 km².
Ooststellingwerf lê in die suidooste van die provinsie en grens aan die provinsie Drenthe.
In hierdie munisipaliteit word Stellingwerfs gepraat, wat is 'n Nedersaksiese dialek.
Plekke Appelscha, Donkerbroek, Elsloo, Fochteloo, Haule, Haulerwijk, Langedijke, Makkinga, Nijeberkoop, Oldeberkoop, Oosterwolde, Ravenswoud en Waskemeer.
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels Amptelike webwerf