Weststellingwerf is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n bevolking van sowat 26 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 228 km².

Weststellingwerf lê in die suide van die provinsie en grens aan die provinsies Drenthe en Overijssel.

In hierdie munisipaliteit word Stellingwerfs gepraat, wat is 'n Nedersaksiese dialek.

Plekke Blesdijke, Boijl, De Blesse, De Hoeve, Langelille, Munnekeburen, Nijeholtpade, Nijeholtwolde, Nijelamer, Nijetrijne, Noordwolde, Oldeholtpade, Oldeholtwolde, Oldelamer, Oldetrijne, Oosterstreek, Peperga, Scherpenzeel, Slijkenburg, Sonnega, Spanga, Steggerda, Ter Idzard, Vinkega, Wolvega en Zandhuizen.

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Munisipaliteite in Friesland