Erica williamsiorum is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom voor in die suidelike Overberg van Hermanus tot Napier. Daar is ongeveer tien subpopulasies en almal word bedreig deur die indringerplante soos die hakea en pinus-spesies.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
williamsiorum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika