Erica vogelpoelii is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Salmonsdam tot by Bredasdorp voor. Die plant is volop in die Napier area.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

vogelpoelii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika