Erica viridimontana is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemiesaan die Wes-Kaap en kom in die Groenlandberg voor, oos van Grabouw. Daar is slegs een populasie, met minder as 250 plante, wat voorkom in 'n gebied van kleiner as 7 km². Die habitat het verklein as gevolg van die hoë voorkoms van veldbrande en word ook bedreig deur indringerplante soos hakea en pinus-spesies.

Die plant het een subspesie: Erica viridimontana subsp. nivicola'' E.G.H.Oliv. & I.M.Oliv.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

viridimontana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika