Erica plena is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Akkedisberg by Caledon. Die plant se voorkomsgebied is 30 km² en daar is 'n paar duisend plante in die Akkedis bewaringsgebied. Indringerplante soos die Hakea-spesies word perodiek verwyder. Die plant word as seldsaam beskou.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

plena Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika