Erica passerinoides is 'n plant wat tot die genus Erica behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap. Die plant het uit vyf subpopulasies bestaan, die een by Sneeuberg in die Koudeveldberge is uitgestorwe weens oorbeweiding en indringerplante. Daar is ook populasies by die Katbergpas en die Cata Woudreservaat.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
passerinoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika