Erica madida is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by die Tradouwpas en Rooiberg voor. Die plant word beskou as seldsaam, die habitat word egter nie bedreig nie.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

madida Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika