Erica mammosa is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Volgens SANBI staan die plant bekend as spinnekopvoete of groenheide.

Galery

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

mammosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika