Die R514 is 'n streeksroete wat Hartbeespoort met Pretoria verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R511-streeksroete, noord van Hartebeespoort. Die roete gaan oos, verby die M17-motorweg in Hornsnekweg, kruis die R55-provinsiale pad, volg Van Der Hoffstraat en eindig in die M1 in Pretoria.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport
Kategorie:Streeksroetes in Gauteng