Die R515 is 'n streeksroete wat die R25-provinsiale pad tussen Bapsfontein en Bronkhorstspruit met die R513-streeksroete in Cullinan verbind. Die roete begin waar dit van die R25 aftak en noord gaan. Dit kruis die N4-nasionale pad, die R104, gaan verby Rayton tot in Cullinan waar dit by die R513 aansluit en eindig.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport
Kategorie:Streeksroetes in Gauteng