Die Lushingtonrivier is 'n standhoudende rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die rivier se oorsprong is in die heuwels noord van Bathurst waarna dit in 'n suidwestelike rigting vloei. Dit dreineer die pynappel-landerye voor dit by die Kowierivier aansluit wat op sy beurt in die Indiese Oseaan uitmond.

Verwysings

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap