Erica ixanthera is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom op die laer hellings van die Langeberg by die Corenterivierdam naby Riversdal voor. Daar is een populasie bekend in 'n kloof wat bedreig word deur indringerplante. Daar is minder as 'n 1 000 individuele plante oor.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
ixanthera Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika