Erica jonasiana is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is spesie is endemies en kom op die westelike kant van die Riviersonderendberge by Jonaskop voor. Daar is twee subpopulasies wat in 'n gebied van 14 km² voorkom. Die plant word beskou as seldsaam, die habitat is nog veilig.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
jonasiana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika