Erica keeromsbergensis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Keeromsberg en Kwadousberge voor. Die voorkomsgebied is kleiner as 10 km² groot en die plant word beskou as seldsaam. Die plant se habitat is natuurlik beskut teen veldbrande, dit groei teen en tussen rotse en klippe waar vuur nie sommer kan kom nie.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
keeromsbergensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika