Erica jananthus is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die oostelike gedeelte van die Groot-Swartberg by Snymanpiek voor. Hier is een populasie van net minder as 500 plante.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
jananthus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika