Die R702 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Bloemfontein met die grenspos, Van Rooyenshek, by Lesotho verbind. Die roete begin waar dit aftak by die N6-nasionale pad in Bloemfontein, dan suidoos gaan deur Dewetsdorp, die R717-provinsiale pad kruis by Jammersdrif, verby die R26-streeksroete gaan by Wepener en eindig by die hek van die grenspos.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Vrystaat